Browse listings alphabetically

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9

CYPRESS COTTAGES B & B

CYPRESS COTTAGES B & B

Region
GQEBERHA (PORT ELIZABETH) & EASTERN CAPE
Categories:

Description:

Beskrywing

Hierdie 2 bekoorlike kothuise dateer uit die 1800's, en kombineer outentieke Karoo-styl en -atmosfeer met elke moderne gerief. Pragtig opgeknap en met antiekware toegerus, staan die 2 kothuise van aangesig tot aangesig weerskante in die skaduryke stilte van een van die mees skilderagtige strate in die dorp. Beide kothuise is versier met 'n hoogs ontwikkelde smaak vir die natuurlike en die gerieflike. Elke kothuis het 'n eie tuin. 

Ons pragtige kamers stel hoë rietdakplafonne ten toon, asook soliede dennehout en leiklipvloere, en is lugversorg (warm en koel), met en suite-badkamers, wit linne, DStv en blomme uit ons pragtige tuin.

Ons tarief sluit in 'n volledige Karoo-ontbyt (ontbytgraan, jogurt, vrugte uit die boord, eiers van ons eie henne, spek en wors). Ons is reg langs die natuurreservaat geleë in die skaduwee van Spandaukop - 'n gemaklike wandeling sal jou neem tot reg in die mooiste Karoo-landskap.


Hier praat ons Afrikaans en Engels.



Business Hours:
Company Address:
76 donkin street, graaff-reinet
Tel 1: 049 892 3965
Fax 1: 086 684 0166

No photos uploaded...

80